Kommapunt

Die kommapunt (;) word in reekse en lyste gebruik. Volgens die AWS (2017) maak dit ook die leser bedag op 'n pouse wat langer is as die pouse wat deur 'n komma aangedui word, of dui aan dat daar 'n voegwoord uit 'n sin weggelaat is. Die kommapunt word teenaan die voorafgaande woord geskryf, gevolg deur 'n spasie.


Developed by StudentB